Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanLife Accommodation

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

UrbanLife Accommodation bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, en is binne 600 m van verskeie winkels en restaurante af.

Gaste het 'n keuse van eenhede wat tussen 2 tot 5 mense kan akkommodeer, en die lugversorgde eenhede is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met eetgerei en breekware, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die eenhede is ook toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en WiFi is beskikbaar.

Keetmanshoop bied verskeie historiese terreine soos die Arendmonument, die Ou Poskantoorgebou, die Rynse Sendingkerk, die Johanniter Haus om te besoek, en gaste kan ook die Kokerboomwoud verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jacquita P
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome kuier. Ek het baie lekker gebly.
Jan 2025
Marinda O
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Baie netjiese en skoon verblyf. Gasvrou het baie moeite gedoen.
Aug 2024
Betsie D
Saam met vriende
5.0
Kan die blyplek aanbeveel. 'n oase in die woestyn! Ons het heerlik gebly. Heerlike warm water en 'n skoon opset. Daar moet asb. net gekyk word na die ...
Sien meer
Mei 2024
Stoffel V
Saam met vriende
4.6
Ons het net oornag gebly. Ons het lekker gebly. Niks waaroor ons kan kla nie.
Apr 2024
Corinne P
Saam met lewensmaat
4.4
We enjoyed our stay. We just stopped for one night on our way to Henties Bay. The place was clean and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink UrbanLife Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539a0b1d140e7319f2a33cadc86097c198f11e74bb8f0d19b4b553b940ff192c5ff6fc1409e4badc7cd7c52a8f7e9facfaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 286 Luchtenstein Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.580565102568 18.133995897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang