Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkumbe Bush Lodge Luxury Tented Camp

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R536, Sabie Sands Wildreservaat, Sabie Park, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R10 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umkumbe Bush Lodge Luxury Tented Camp is geleë in die suidelike deel van die Sabi Sand, aangrensend aan die Kruger Nasionale Park. Die reservaat bied gaste die geleentheid om die Groot 5 te besigtig, met 2 wildritte per dag.

Die verblyf bestaan uit 'n intieme boskamp wat spog met luuks gemeubileerde tente vir tot 26 gaste. Elke tent is ingerig met 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre verkoelde water word in elke tent voorsien, en die tarief sluit daagliks 3 maaltye, 2 wildritte met 'n skemerkelkie, versnaperinge en verblyf in.

Die kamp bied ook 'n pragtige boma waar aandetes om 'n kampvuur bedien word, asook 'n boomhuis-styl hoofgebou waar gaste by die ten volle gelisensieerde kroeg kan ontspan of in die swembad kan afkoel.

Die dek bied 'n rustige atmosfeer en kyk uit oor 'n oop landskap en watergat waar diere deur die dag kom water drink. Ontbyt en ligte middagetes word in 'n splinternuwe eetsitkamer bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Langs die R536, Sabie Sands Wildreservaat, Sabie Park, 1260, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 10 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 10 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R536, Sabie Sands Wildreservaat, Sabie Park, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1f00b8eb799de074b3dd8e77c368174777f57b2b27b0e66c08f62cee0bf4a6b996088212742570a6625e13c3324454ffeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 800 per nag, vir 2 mense Off the R536 Sabie Sands Game Reserve 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.873043713282 31.54459655285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang