Uitvlugt Ponds
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Evening Rise Kothuis
-
Selfsorg
Een krat hout is ingesluit. - Lake View Kothuis
-
Selfsorg
Een krat hout is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die totale bedrag moet asseblief voor aankoms betaal word. Die bewys van betaling moet met inklok getoon word.
Let asb. daarop dat die perseel deur 'n 6 km grondpad bereik word. Die pad is redelik goed, maar indien gaste 'n lae voertuig het, moet gaste net stadig ry.
Kunsvlieghengel vir forel word toegelaat, maar slegs in sekere damme. Dit is op 'n vang-en-vrylaat-basis teen 'n ekstra koste. 'n Tarief word gevra vir vis wat beseer of geneem word. Slegs kunsvlieghengel word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang