Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deven B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Spectacular views. Lovely getaway in the Klein Karoo. Spectacular views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte plek weg van alles & almal. Die uitsig vanaf die cottage is asemrowend! Ons het 'n fantastiese paar dae gehad. Die uitsig is pragtig en die rus en vrede en die mooi natuur het ons siele laat rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en lekker. Was rustig met pragtige uitkyk oor die vallei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

We will go back! Great. Cottage was well equipped and the views were fantastic. We felt the fridge was not that effective.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Mooiste sonsondergang en uitsig. Die huis voldoen aan die basiese behoeftes. Lekker rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frank S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Pragtige plek maar kort net 'n bietjie meer aandag aan 'n detail. Die uitsig is pragtig, die swembadjie voldoende en so ook die fire pit heerlik om die pragtige sonsondergang te kan geniet met 'n glasie wyn. Daar was geen vuurhoutjies nie alhoewel daar gasplate is en dit kan 'n probleem wees vir nie-rokers. Die badkamer se handseep houertjie was leeg met meer water onderin. Die pan in die kombuis het nog die vorige gebruiker se eier aangehad en die swaeltjies by die voordeur was afgebreek, maar al die grond het op die bank gelê.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Narine
Uitsig Cottages
Beste Frank Ek hoop hierdie brief vind jou goed. Ek wil graag my opregte verskoning aanbied vir die onverwagse en teleurstellende ervaring wat jy tydens jou verblyf by Uitsig Cottages gehad het. Dit is nie die standaard van diens wat ons altyd poog om aan ons gaste te bied nie, en ons is regtig jammer dat ons nie aan jou verwagtinge kon voldoen nie. Ons het jou terugvoer noukeurig hersien en wil bevestig dat ons reeds stappe doen om die probleme wat jy genoem het, aan te spreek. Dit sluit in die verbetering van skoonmaakstandaarde en die herstel van fasiliteite. (Ons doen cottages heeltemal oor, vroutjie wat gastehuisies skoonmaak werk seisoentyd in pakstoor ook. Dit was eerste goeie seisoen sedert ons op die plaas is, ek het op harde manier geleer ten koste van jul tevredenheid dat ons nie in 'n gejaag by alles uitgekom het nie) ek weet dit is onaanvaarbaar. Ek verstaan dat dit nie die belewenis was wat jy verwag het nie, en ons is opreg jammer dat ons nie jou verblyf so aangenaam gemaak het soos wat jy verdien nie. Ons waardeer die feit dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel, aangesien dit ons help om die nodige verbeterings aan te bring. Weereens, ons is regtig jammer dat jou verblyf nie volgens verwagtinge was nie. Baie dankie vir jou geduld en begrip. Met vriendelike groete, Uitsig Cottages

Jurie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Met so 'n uitsig en sulke rustigheid kan mens net rus en herlaai. Rus en herlaai is wat mens daar doen. Die cottage het als wat nodig is, al is dit so basic. Die swembad is beslis 'n lafenis met die hitte saam. Ons het dit baie geniet en sal weer daar draai vir 'n oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jared H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Perfect place to unwind. Stunning location, absolute relaxation. The perfect break from the outside world, no matter the weather. On a cold day, the indoor fireplace is a winner. On a good day, the Jacuzzi with a sundowner is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie pragtige plek en rustig, kan lekker afskakel daar en die dorp is nie ver van huis. Baie mooi uitsig oor die dam en berge, lekker gekuier om die dam en rond geloop. Die huis is baie lekker om in te bly en die braai area is goed, die warm bad het redelik hout nodig om warm te raak, maar daarna bly hy lank warm met so 2 tot 4 stukke hout elke nou en dan ingooi. Kan aanbeveel vir mense om in te bly, ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs aan te beveel indien jy smag na rus en vrede. Hemelrand doen die naam gestand met beeldskone uitsig en smaakvolle dekor. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Off the R62 Hoeko Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang