Tuis en Tevrede
Beskrywing
Die eenheid het twee ruim kamers en twee ruim badkamers asook n eetkamer met n kombuis. Daar is n Tv, Induksieplaat, keter en kofie "French Press" maker. Daar is geen beurtkrag wat ons gaste sal ervaar nie omdat ons n groot solar stelsel en batterye het asook onbeperkte wifi vir ingeval iemand vlieks wil kyk of moet afstand werk doen. Die eenheid het n lekker geboude braai en kuier area waar ons gaste kan ontspan. Indien camping cot nodig is sal ons kan voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word streng nie op enige meubels toegelaat nie, maar beide honde en katte is welkom. Let asb. dat daar 'n Golden Retriever op die eiendom is wat goed met alle honde oor die weg kom.
Rook is streng binne die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang