Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Upper Deck

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ethilda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Amazing views, cosy apartment. In love with this piece of heaven. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
The Upper Deck
Hi Ethilda Thank you for your wonderful review! We look forward to hosting you and your family again. regards Leonie

Wendy O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

It was lovely and in a convenient site. We just really loved the place it was so clean and had a lovely feel. We so enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Ons was regtig baie beïndruk met die verblyf. Alles was in plek, skoon en netjies. Tanya, wat kom oopsluit het, was baie vriendelik en behulpsaam. Die prys is baie billik vir alles wat mens kry en die woonstel was mooi skoongemaak die tweede dag van ons verblyf. Ons sal Upper Deck enige tyd sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneme D
Kort verblyf
4.8
Jan 2015

Lieflike selfsorg-eenheid met 'n pragtige see-uitsig. Dis ons 2de keer wat ons hier kom vakansie hou en ook nie die laaste nie. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Pragtige badkamer met Charlotte Rhys produkte vir jou gebruik. Die uitsig is een in sy soort. Die treine dra 'n mate van nostalgie by. Die lieflike staproete langs die kus tot by die strand is veilig. Veilige parkering. Skoonmaakdienste elke dag maak seker jy weet jy is op vakansie. Selfs 'n sjokolade op jou kopkussing om alles perfek af te rond.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2014

Everything you need! Great place, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 360
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 360
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c83e1f700c93cc1762e4005b9b2dff1656c827fc0032e88f67ee30d7309424105c120adc0a774067b9796d8154bb8aaff5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 43 Simons Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143794651884 18.436410427094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang