Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Throne Manor

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Gerhard B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Dit was 'n gerieflike plek, netjies skoon met alles wat mens nodig gehad het! Ons het heerlik gekuier. Baie netjiese plek en vir seker waarde vir geld. Die lugversorgers in die kamers en sitkamer was wonderlik om die hitte bietjie te breek. Plek was netjies skoon, kombuis het alles ingehad wat nodig was. Die ysmasjien wat permanent beskikbaar was met ys, was 'n bonus. Elke kamer het sy eie vol badkamer gehad wat dit heerlik gemaak het, veral met tieners. Al wat 'n pyn was, was dat die opsigter die hele tyd op jou parkering gestaan het en jy dan iewers anders moes parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Top Destinations
Throne Manor
Baie dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het en die woonstel gerieflik, skoon en goed toegerus gevind het. Dit is wonderlik om te hoor dat die lugversorging, volledige badkamers en ysmasjien waardeer is – veral met tieners! Ons waardeer dit dat u die parkeersituasie saam met die opsigter onder ons aandag bring. Ons sal dit beslis met hom aanspreek en is seker dit is 'n oplosbare probleem. Ons streef daarna om 'n naatlose en aangename ervaring vir al ons gaste te bied. Weereens dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om die geleentheid te hê om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 447

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 175
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umkobi-rylaan 12, Umkobi-kompleks, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15dee141ab348bf8ce4475afcfd062a79a5f1cfe2f40aa6c89b35171e73ab596da3583176076b91ec153fa16c991eb7e9498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 175 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Umkobi Drive Umkobi Complex 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.93079476852 30.306990875324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang