TheLAB Villas
Beskrywing
Die villa het slaapplek vir 4 gaste en 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die solderslaapkamer 2 enkelbeddens het en perfek vir kinders of bykomende gaste is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi word voorsien. Die oopplan-leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster, toegerus. Daar is 'n privaat binnehof by elke villa wat braaigeriewe en eetplek het. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, toaster and a kettle.
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
'n Skoonmaakdiens word daagliks voorsien en 'n wasgoeddiens word teen 'n ekstra fooi aangebied.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, toaster and a kettle.
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
'n Skoonmaakdiens word daagliks voorsien en 'n wasgoeddiens word teen 'n ekstra fooi aangebied.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 17, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang