Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The White House is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n TV met stromingsdienste. Die kamer maak oop op die balkon wat spog met uitsigte oor die welige tuin. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste in die borrelbad ontspan terwyl hulle die rustige tuin, oorvloedige voëllewe en pragtige uitsigte geniet.

Jou privaat tuin het 'n braai, 'n buite-etenstafel en meer sitplek. Gaste het ook toegang tot die organiese groentetuin, volle sonkrag, en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste het toegang tot 'n sauna vir 2 en 'n privaat gimnasium onder die kothuis. Joga-toerusting en 'n TV met stromingsdienste is ook in die gimnasium beskikbaar. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Talita L
5.0
Eenheid besit alles vir selfsorg, baie oulike plek. Ongelooflike ontvangs vanaf eienaar. Lieflike eenheid, pragtige uitsig, baie gerieflik.
Feb 2025
Dirk O
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar wil bly as ons weer in Knysna is. Baie lekker gebly. Heerlike vars brood, bottel wyn, koffie en vrugte was 'n verrassing. Gas...
Sien meer
Nov 2024
Nicola E
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming, clean, we loved it. My husband and I recently stayed at The White House and our stay was lovely. From the host being so acco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928f66f49503ccddf3f6d17c7ee4a47a489fa9eae28b0d80917c7036c8d580b3eeb9d0eaf9e420a928f69a7f83b6bc481f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10 Lindsay Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.055631557337 23.079244640862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang