The Waterfront Langebaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar minus enige skadevergoeding.
Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie braaihout saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Opsioneel: WiFi en Netflix kan teen R60 per dag geaktiveer word. Gaste kan van hul eie DStv-stroomdiens gebruik maak.
DStv kan teen R40 per dag geaktiveer word. Die bedrag sal van die breekskadedeposito van R1200 afgetrek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leentjiesklip-singel 13, The Waterfront Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang