The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
1. Let asseblief daarop dat rook streng verbode is in die gebou. Oortreders sal 'n boete van R1500 opgelê word.
2. Skade moet onmiddellik aangemeld word, of gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat gevind word.
3. Geen nat handdoeke of voorwerpe mag op die houtvloere gelaat word nie.
4. Moet asseblief nie die handdoeke en beddegoed gebruik om grimering te verwyder nie.
5. Vir jou eie veiligheid, maak asseblief seker dat die elektriese skuifhek behoorlik toe is.
6. Plaas asseblief alle vullis in die vullisdromme wanneer jy vertrek.
7. Moet asseblief nie aan die kunswerke raak nie.
8. Vir lang verblyf sal die huis een keer per week skoongemaak word. Laat weet ons asseblief as jy skoon handdoeke benodig.
9. As die bykomende kombers gebruik is, laat dit asseblief op die bed om aan te dui dat dit gewas moet word.
10. Gaste moet na hul troeteldiere skoonmaak indien hulle die troeteldiere saambring. Gaste sal aanspreeklik wees as hulle dit nie doen nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang