The View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1186 grunter road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Leisure Bay, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite, insluitend 'n area vir ontspanning. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1186 grunter road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1186 grunter road, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang