Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tophat Luxury Accommodation

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tophat-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer is op die eerste verdieping, het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die slaapkamer het 'n uitsig oor die swembad. Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Tariewe sluit slegs verblyf in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 1 badkamer. Slaapkamer 1 en 2 het elk 'n koninggrootte-bed, slaapkamer 3 het 'n stapelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tweeplaatstoof toegerus en 'n konveksie-oond is op versoek beskikbaar. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler het. Die eenheid het ook 'n ingeboude braai en sy eie ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Tariewe sluit slegs verblyf in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victor Smith-singel 21, Rooirivier-Rif, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5de089940b0b27cb46b38e051fd96fddef975b546abb4969c0ec631b5ec7d5f22d2581a20d78ba6b919b2a3fafc56ea83b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 21 Victor Smith Crescent Rooirivier-Rif 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970262 22.437593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang