Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shark Bay Villas

Selfsorg
Weeksdagaanbod 60% af

Kry 60% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbokkeeromstraat 8, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 330 R3 332 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Shark Bay Villas bied 'n bekoorlike ontvlugting in Langebaan, reg langs die rustige Langebaan-strandmeer geleë.

Gaste kan kies uit verskeie selfsorg-villa's met verskillende slaapvermoë, perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n avontuurlike wegbreek. Elke eenheid het privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede is modern ontwerp met privaat kombuise wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hulle beskik oor 'n etenstafel en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel gemeubileer is.

Die privaat patio's bied lieflike sitplek en braaigeriewe en spog met pragtige uitsigte oor die area. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe wat die sprankelende swembad insluit. Die ligging beloof 'n ontspannende Weskus-ervaring, waar besoekers kan ontspan en die natuurskoon van die omgewing kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 276

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Grysbokkeeromstraat 8, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Shark Bay Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 330
R 8 330 R 3 332
per nag (plek vir 4)
Vanaf R8 330
R 8 330 R 3 332
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbokkeeromstraat 8, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa5b6e6db361cfe97219fcdcd533e94b3988404dd4f8a3f5b4ab0a2f6dcc54ec0b4de8bca75695e38870c6309ee15db4ac5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 330 nouVanaf R3 332 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Grysbok Close Langebaan 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.1105147 18.0413652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang