The Rockwell Apartment
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Prestwich Street, The Rockwell, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 320R1 188 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Rockwell Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde bestemming.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n ruim balkon wat met 'n etenstafel ingerig is en uitsigte oor die omliggende area het. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die V&A Waterfront wat sowat 550 m ver is en die DHL-stadion is sowat 1,7 km ver. Doendinge soos wynplase en verskeie plaaslike strande kan ook in die omliggende area geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Prestwich Street, The Rockwell, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Prestwich Street, The Rockwell, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang