The Pin Oak Apartment 2A
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.
Huisreëls
Vir die gerief van alle gaste word dit vriendelik afgeraai om die eiendom na 22:00 binne te gaan.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode in die woonstelle. 'n Toegewysde rookarea word buite, naby die gemeenskaplike swembad, voorsien.
Die eiendom word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Gaste word egter versoek om gedurende hierdie tye nie hoëkragtoestelle te gebruik nie. Ligte, die TV en laaigeriewe vir fone en skootrekenaars sal beskikbaar bly.
Wasgoeddienste en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 105 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang