Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Djumbawa Game Ranch

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Safari Lodge
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Safari Lodge kan tot 8 gaste oor 4 tente akkommodeer. Drie van die tente is elk met twee enkelbeddens ingerig, terwyl een tent 'n koningingrootte-bed het. Elke tent het sy eie bad, stort, wasbak en toilet, saam met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis is volledig toegerus met al die noodsaaklikhede vir jou gerief. Die eiendom beskik ook oor 'n ruim eetkamer en sitarea, perfek vir byeenkomste. Boonop is daar 'n kroeg met oorgenoeg yskasspasie vir die stoor van jou gunsteling drankies, asook gastetoilette vir ekstra gerief. Buitelug kan gaste 'n ontspannende boma en 'n verfrissende swembad geniet, ideaal vir ontspan en kuier. 'n Gekwalifiseerde sjef kan vooraf en teen 'n ekstra prys bespreek word om in jou behoeftes te voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asb. daarop dat selfoonsein altyd 'n probleem is.
Daar word op die perseel gejag.
Die tarief vir beide persele sluit 1 daaglikse wildrit in. Enige ekstras kan teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Lion House
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Lion House @ Djumbawa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie gaste deel die tweede badkamer wat met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n Afrika-tema en het 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n wasmasjien in die waskamer. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asb. daarop dat selfoonsein altyd 'n probleem is.
Daar word op die perseel gejag.
Die tarief vir beide persele sluit 1 daaglikse wildrit in. Enige ekstras kan teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag, vir 8 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 153 KR Suikerboschplaat, 19,8 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c300ea472a25812231cfdbe80927f78fe52bb700e2cef6da4e2f3a6e0554271f2e8c4fd750b202acecc0745a4adb9d023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 153 KR Suikerboschplaat 19.8 km from Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 14:00 -24.346418403478 28.252136822773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang