The Homestead Guesthouse
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Homestead Guesthouse is in Sasolburg geleë, net 'n hanetreetjie van die Penny Heyns Olimpiese swembad, die Emerald Casino, verskeie rivieroorde en die Etienne Rousseau-teater af.
Die gastehuis is ideaal vir korporatiewe gaste, maar maak ook voorsiening vir gaste op 'n naweek weg vir ontspanning of 'n gesinsaangeleentheid. Verblyf word in 5 eenheidtipes gebied en die instansie kan altesaam 26 gaste akkommodeer. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers en TV's met DStv. Ons bied gratis Wi-Fi oor die hele fasiliteit. Ontbyt word vanaf 'n spyskaart by die ontbyttafel aangebied en alle voorkeure en spesiale vereistes word in ag geneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink The Homestead Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vaalpark Sasolburg Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang