The Green Bough
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Weens die teenwoordigheid van die eienaars se eie troeteldiere, wat honde, katte en voëls insluit, word geen troeteldiere toegelaat nie, slegs gidshonde.
Geen harde partytjies word toegelaat nie aangesien hierdie 'n woongebied is.
Slegs gaste wat op die bespreking gelys is, mag oornag tensy vooraf reëlings met die eienaars getref is.
Neem asb. kennis dat die eenheid slegs slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind (of 'n klein volwassene) het.
Die eenheid moet skoon en netjies agtergelaat word, soos met aankoms.
Skoonmaakdienste kan teen 'n addisionele daaglikse koste gereël word en is vooraf in kontant betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang