Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grange 11

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 3 Mrt 2027.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 R5 175 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Grange 11 is gerieflik geleë enkele minute van pragtige strande af, The Grange 11 is 'n skouspelagtige vakansiehuis in die gewilde woonbuurt Kampsbaai, Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende aangesien dit moderne afwerkings en asemrowende see-uitsigte ten toon stel.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir 'n maksimum van 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol versierde en suite-slaapkamers waarvan 3 lugversorging het. Die pragtige hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n instapkas asook 'n privaat balkon met see-uitsigte. 'n Bad, instapstort, dubbelwasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sluit 'n privaat balkon in asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is in 'n aparte gebou op dieselfde eiendom met maklike toegang tot die hoofhuis.

Die pragtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Langs die sitkamer is daar 'n kalmerende leeshoekie.

Deur die groot skuifdeure is daar 'n patio met buitemeubels en 'n sprankelende swembad vir gaste om af te koel. Die ligging van hierdie eiendom is naby nagklubs, restaurante en winkels.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 900
R 6 900 R 5 175
per nag, vir 8 mense
Vanaf R6 900
R 6 900 R 5 175
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a1ef3eba15d1bcc1682820bdddcf6fb8eb66561b6786dfebd3c55ab3ae79464bf6b3ffd6e662e7fd1532671f24aa1c6dbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 900 nouVanaf R5 175 per nag, vir 8 mense 11 The Grange Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946639 18.38135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang