Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse Hotel

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 R1 768 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Farmhouse Hotel kyk uit oor die rustige Langebaan-strandmeer en is 'n unieke, karaktervolle historiese plaasopstal waar die fokus is op die skep van 'n gehalteverblyf met unieke toevoegings wat bydra tot gekoesterde herinneringe.

The Farmhouse Hotel bied verskeie verblyf-opsies wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die lieflike kamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens, dubbelbeddens en enkelbeddens omskep kan word, en die kamers het en suite-badkamers met storte of baddens en toilette. Elkeen van die kamers is toegerus met gratis WiFi, 'n kluis, slim-TV, persoonlike verkoeler, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre koffie en beskuit, ontbyt en middagtee en skons is by die tarief ingesluit.

Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël slegs teen 'n ekstra koste.

Langebaan bied 'n verskeidenheid doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholfspeel, perdry en bergfietsry, en gaste kan besienswaardighede soos Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Dorothea Elizabeth O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, heerlik, heerlik! Heerlike verblyf met vriendelike mense.
Aug 2024
Karlien V
Besigheidsreis
5.0
Kos vir die siel. Baie aangename verblyf, rustig met lieflike uitsig. Was kos vir my siel. Nyala, die kat, kom gereeld kuier wat dit soos 'n huis laat...
Sien meer
Jun 2024
Ita O
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Dit was heerlik. Alhoewel ons nie in die hotel gebly het nie, maar in die eenheid langs die hotel, was dit nog steeds pragtig met 'n ongeloof...
Sien meer
Mei 2024
Riel F
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderlik! Vriendelike personeel en 'n lekker restaurant.
Jan 2025
Deon S
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Dit is rustig met 'n asemrowende uitsig.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 517

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Farmhouse Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 768
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 080
R 2 080 R 1 768
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-straat 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1b71f93208b206fe6df3e6b27bbd79664bd36484989b89dfc119d1b80fcb01735ee34c09e59812248c5b0087a74f0f48db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 080 nouVanaf R1 768 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 5 Egret Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.105027531921 18.035243987766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang