The Delight Swakopmund
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 128 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-Ben Gurirab-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R3 784 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Delight Swakopmund is 'n moderne en kleurvolle hotel wat in die kusstad Swakopmund in Namibië geleë is. Die hotel is 500 m van die see af geleë, en sy sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.
Die hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 54 kamers, wat bestaan uit 10 gesinskamers en 44 tweelingkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër, 'n kluis en WiFi. Die hotel bied 'n ontbyt-eetkamer, 'n knus kroeg, 'n binnehoftuin en veilige parkeerplek.
Die hotel help graag met besprekings vir aktiwiteite, aandetebesprekings, of raad oor wat om in die area te doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 113
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Theo-Ben Gurirab-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 128 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-Ben Gurirab-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang