The Browns' - Luxury Suites
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- The Loft
- Slegs verblyf
- The Cove
- Slegs verblyf
- The Master
- Slegs verblyf
- The Garden
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die WiFi werk op die MTN-netwerk en dit is gratis en onbeperk. Die netwerk word geaffekteer deur beurtkrag wat soms kan beteken dat daar min tot geen sein van die netwerk sal wees tydens beurtkrag nie.
Let asb. dat die suites nie vir selfsorg geskik is nie en maaltye nie aangebied word nie.
Koopbewyse vir etes by ander plekke kan op versoek gereël word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 14 jaar betaal 75% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang