Stellar Dust
Beskrywing
Dié kamer front Oos en het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude kas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ruim en het 'n koninggrootte-bed. Die kamer het ook 'n klein sitarea met 2 gemakstoele en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer front oos en die sonsopkoms kan vanuit hierdie kamer gesien word. Kamers 1, 2 en 3 maak van gemeenskaplike badkamers gebruik. Daar is 2 volledige, gemeenskaplike badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer front wes en het 2 driekwartbeddens. Die kamer het ook 'n klein sitarea met 2 stoele en koffie- en teemaakgeriewe. Kamers 1, 2 en 3 maak van gemeenskaplike badkamers gebruik. Daar is 2 volledige, gemeenskaplike badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer front noord en het 2 driekwartbeddens. Die kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe en ingeboude kaste. Kamers 1, 2 en 3 maak van gemeenskaplike badkamers gebruik. Daar is 2 volledige, gemeenskaplike badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenheid verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-straat 14, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang