The Bird House
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marestraat 49, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
-
Vanaf
R1 350R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Bird House is in Kampersrus AH, 'n historiese dorpie in Limpopo, afgesonder binne die pragtige voorheuwels van Marieskopberg geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Die pragtig gemeubileerde kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 3 volwassenes. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop is daar 'n aparte badkamer met slegs 'n toilet en 'n slaapbank in die leefarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond.
Die huis werk op gas en sonkrag, so gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie. Daar is 'n ruim stoep, die ideale plek om te ontspan en die natuur te ervaar. Behalwe vir die berguitsig, kan gaste gelukkig genoeg wees om kleinwild te sien wat die eiendom vrylik binnekom en verlaat. Geniet die ryk voëllewe, bosbabas wat skree, luister na leeus wat daar naby brul, of dalk 'n hiëna wat lag terwyl hulle op die stoep sit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Theresa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Marestraat 49, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Gaste dink The Bird House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kampersrus AH Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marestraat 49, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang