Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatcher's Rest Self-catering Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 435 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Thatcher's Rest Self-catering Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 6 mense, en is in die pragtige en rustige heuwels van die Biggarsberg-bergreeks geleë, wat tussen Ladysmith, Dundee en Newcastle in Noord-KwaZulu-Natal lê.

Hierdie lieflike veelverdiepingkothuis is op die water geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer maak oop op 'n privaat balkon met uitsigte oor die dam en omliggende plaasgrond.

Die tweede slaapkamer geniet uitsigte oor die berge en is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. 'n Addisionele enkelbed, slegs geskik vir 'n kind, geleë op die mezzanine. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die derde slaapkamer op die grondvloer kyk uit oor die berge en is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasyskas, 'n stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus Jetmaster-kaggel het vir daardie koue winteraande en groot vensters vir daardie warm somersdae.

'n Lieflike groot toegeboude stoep lei na die kombuis en sitarea, en 'n gasbraai-eenheid is op die buitedek beskikbaar. 'n Tradisionele houtbraai is beskikbaar op die oewer onder die pragtige Wilgerboom. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Judith V
Saam met vriende
5.0
Fantastisch. Het was een fantastisch verblijf midden in de natuur. Alles aanwezig. Openhaardhout voor binnen of buiten. Wel belangrijk om te weten dat...
Sien meer
Feb 2025
Rosanne J
Gesin met klein kinders
5.0
Off the grid living. Lovely getaway close to home. Would feel safer with WiFi and had to miss the Springboks game, but altogether a qui...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pierre R
Saam met lewensmaat
5.0
If you want peace, this is for you. This was our second stay in what I call "a little piece of heaven". If you need to switch off with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Adrienne W
5.0
Absolutely stunning; I could have easily stayed there for three weeks! Our stay was idyllic. The location is one of the best I have exp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Mariette B
Saam met vriende
4.4
Die was heerlik. Ons kon ontspan en het 'n fantastiese uitsig gehad. Ons het heerlik gebly. Ons sou dit net waardeer het as die gasvrou/heer ons na on...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thatcher's Rest Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 435
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 435
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR9K8G68PnwNdgiP75ghcXShGGl5B52BqXEJFunVHJhnMcz6xNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 435 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 Collings Pass Road (off N11) Biggarsberg 2920 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.235070929078 29.897957593203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang