Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thandile Country Lodge

Wildsplaas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Jizelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustic, relaxing, horse riding was amazing, would highly recommend this gem! We were greeted by the host who was very welcoming. He arranged our afternoon horse ride which was incredible (well trained horses). The accommodation was exactly what we needed for our birthday celebration getaway. Alongside the river is so peaceful and private. We will definitely be back. Thank you for the great hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Jizelle, thank you for your kind feedback. We are hoping to welcome you back for a longer stay next time. Regards, Magdel Daniel (owner)

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie rustig gewees en ons kon goed uitrus. Dit is nie ver uit die dorp nie en maklik om gou in te ry indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Anton. Dit was heerlik om julle hier te onthaal op Thandile.

Mariette R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die plaas en huis was ongelooflik mooi. Ons het baie lekker gebly. Sal graag weer wil gaan bly. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons sien uit dat julle weer hier kom kuier.

Arnel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Rustig. Pragtige ligging, baie privaat.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

Overall enjoyed our stay. Overall it was a nice stay, a break away from the city. What we would do differently is bring a rechargeable lamp because there was a power outage for a couple of hours on our first night. Bring a portable braai stand for the rainy season as there was a leak over our braai area and we couldn't braai. The network is horrible (which we didn't mind as much because we wanted to break away from the city life) but worked better with Cell C. Definitely bring your own WiFi. We unfortunately struggled with the shower not having any warm water on day 3 and even though it was attended to, we still didn't have hot water on our last morning. Oh, and the bathroom is outside; I was not aware of that when I booked. So you might need to think about that if you prefer ensuite. But overall loved everything. The hosts were welcoming. The dog, Molly, was our favourite experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Thank you for the balanced feedback. We've had more rain in this period than ever before, so some of the problems you've highlighted are new to us too. We will consider alternative options for these challenges going forward. Thank you.

Hennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Salig, stil en rustig. Baie rustig en salig. Lieflike plek om net te ontspan, te stap en wild te kyk. Ou Mollie die hond was 'n absolute plesier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Dankie Hennie, julle was aangename gaste en ons was dankbaar dat ons ons 'stukkie hemel' met julle kon deel. Groete Magdel

Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Redelik. Dit is 'n pragtige plekkie. Ongelukkig was daar 'n onvoorsiene krisis, wat die verblyf effe gedemp het. Tog sal ek dit aanbeveel, aangesien mens kan sien daar baie liefde en sorg in die lodge gesit is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer en julle geduld met ons onverwagte personeelkrisis waarvoor ons nie op so 'n laat stadium 'n alternatief kon reël nie. Groete, Magdel Daniel (eienaar)

Ryno L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Huis weg van die huis af. As jy soek na 'n plek wat voel soos 'n huis weg van die huis af, met vriendelike mense, uitstekende diens, goeie geselskap, skoon atmosfeer is Thandile Country Lodge die perfekte plek. Dis perfek vir as jy net rustig wil wees of inspirasie soek. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Heerlijke plek waar de natuur dichtbij komt. Niet ver van Bela-Bela, aan de weg naar Alma, ligt Thandile Country Lodge, met gastheer Kobus en gastvrouw Magdel, een tiental loslopende paarden met allemaal hun eigen verhaal, ganzen en honden, groen, een natuurlijk zwembad in de dam, aan de rand van de natuur. Een heerlijke rustige plek, waar de nacht nog donker is. Voor de golfliefhebbers : Elements Golf Course (SA nr. 14) ligt op 20 minuten rijden (vrijdag en zaterdag druk bezet, de overige dagen van de week: rustig).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Anderste ervaring vir 'n stadsjapie. Ons het baie lekker gebly toe ons oor die aanvanklike 'skok' gekom het. Baie ooknappingswerk moet nog gedoen word en die algemene gevoel is 'verwaarlosing'. Boshuis waar ons tuisgegaan het, was skoon en baie goed toegerus met 'n mooi uitsig, maar daar geen sprake van die een enkelbedmatras nie. Dis nie geskik vir 'n volwassene nie. Gasheer sou sekerlik matras geruil het as ons daaroor gekla het; ons het dit nie geopper nie want ons verblyf was slegs vir 2 nagte. Gasheer en -vrou en werkers baie vriendelik en aangenaam. Ons het die plaasdam-ervaring baie geniet. Die 'dam' is skoon en goed geleë. Dit was n lekker ervaring, maar ons sal nie noodwendig kies om terug te gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Magdel
Thandile Country Lodge
Dankie vir die terugvoer Cornel. Die opknappingswerk is ongelukkig 'n duur proses na COVID maar ons probeer elke dag iets doen om ons plek weer te kry waar dit was voor die pandemie. Julle was baie aangename gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMzQwMTEyLTk5OTctNGM5Zi05ZWQ4LTdkOWFhMzljMzUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 4 Farm Daniels Rust Alma Road 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.80898122817 28.182286582672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang