Tarantula Guesthouse Unit 1
Beskrywing
Dié eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n leerbank. Die lugversorgde eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. DSTV met gastehuiskanale is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Die eenheid het ook 'n braai op die patio. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die swembad is 'n privaat swembad wat slegs vir eenheid 3 beskikbaar is.
Geen dagbesoekers word toegelaat om te besoek sonder toestemming van die gasheer nie. 'n Fooi sal gehef word vir ekstra gaste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n leerbank. Die lugversorgde eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. DStv met gastehuiskanale is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Die eenheid het ook 'n braai op die patio. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die swembad is 'n privaat swembad wat slegs vir eenheid 3 beskikbaar is.
Geen dagbesoekers word toegelaat om te besoek sonder toestemming van die gasheer nie. 'n Fooi sal gehef word vir ekstra gaste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea, solderkamer en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens, almal oopplan. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Vir ekstra gerief is gratis WiFi vir gaste beskikbaar. Die eenheid is toegerus met lugversorging, gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 4-plaat-gasstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n onderdakstoep ontspan, braaigeriewe geniet, of 'n duik neem in die verfrissende swembad wat beskikbaar is. Privaat swembad, slegs vir hierdie eenheid. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die swembad is 'n privaat swembad wat slegs vir eenheid 3 beskikbaar is.
Geen dagbesoekers word toegelaat om te besoek sonder toestemming van die gasheer nie. 'n Fooi sal gehef word vir ekstra gaste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang