Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerplace Game Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Summerview
Rates displayed are on a self-catering basis.
Summerhill
Selfsorg
Saringa-kothuis
Selfsorg
Bushwillow
Selfsorg
Hideout
Rates displayed are on a dinner, bed and breakfast basis.
York's View
Selfsorg
Rosemary Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis.
Marula-kothuis
Selfsorg
New Wine
Selfsorg
The Shed - Nr. 1 en Nr. 3
Selfsorg
The Shed - Nr. 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n stoof, yskassie en mikrogolf.
Huisreëls

Die reservaathek sluit om 19:00 en gaste sal nie na dit toegang hê nie.
Die spoedbeperking in die reservaat is 40 km per uur.
Laai asb. die Trailforks-toepassing af of maak seker jy het die nuutste weergawe daarvan voor aankoms. Dit sal jou help om die reservaat en roetes te navigeer.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar en sluit 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie in, afhangende van die tyd van die dag. 'n Minimum bespreking van 4 gaste word vereis.
Etes is 'n opsie, maar 'n kennisgewing van die spysenieringsopsie word vooraf vereis. Ontbyt en middagetes kan by The Bike Village geniet word.
Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek oor die toestand van die pad navraag doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bd677b4ab49a38e3e9ade8a7cda0132469467639d52e32f71271b80070b886a3246d77b59a082333e3514ce1ed0ce22d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang