Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sumfra Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sumfra Guest House is daartoe verbind om jou verblyf in Brandfort so aangenaam en gemaklik moontlik te maak. Sumfra was een van die eerste gastehuise in Brandfort en bied skoon en gerieflike B&B-verblyf met goeie outydse Vrystaatse gasvryheid.

Gaste het 'n keuse van Dubbel-, Tweepersoons- of Enkelkamers. Al die gastekamers het hul eie privaat ingange. Lugversorging vir die warm somers, en het elektriese komberse vir die koue winters. Elke kamer beskik oor 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Smaaklike ontbyte word in die eetkamer bedien. Braaigeriewe is beskikbaar in die Lapa. Veilige parkeerplek word voorsien.

Sit terug, ontspan en geniet jou tyd by Sumfra Gastehuis. Ons hoop jou verblyf sal aangenaam en verfrissend wees, asof by jou eie huis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elsabe O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Frans het ons goed ontvang en spesiale reëlings gemaak vir ons twee honde.
Sep 2024
Yolande O
Saam met lewensmaat
5.0
Oom Frans en sy vrou is baie gasvry. Baie lekker plek om te bly. Het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Etienne V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie stunning plek. Eienaar het regtig baie moeite gedoen veral toe ons in die reën wou braai, en die ontbyt die volgende oggend was heerl...
Sien meer
Jan 2024
Kenny V
5.0
Baie genotvol. Het dit baie geniet. Frans het uit sy pad gegaan om my te help. Sal die verblyf sterk aanbeveel vir enige iemand.
Jan 2024
Cassidy Maree V
Saam met vriende
4.6
Incredible and everything you need. Went to watch the Springbok games and stumbled upon this amazing accommodation by chance. What an i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans & Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Sumfra Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brandfort Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0xr0PMSt9Czv74PhsuDloccyexZqvWCEmWlG4DIpp0jlHWlaHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 83 Voortrekker Street Brandfort 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.70335 26.45688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang