Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidersee Block 2

Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R930 R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suidersee Blok 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is sowat 200 meter vanaf die strand in Hartenbos geleë. Die instansie is ook ideaal geleë 8,5 km vanaf sentraal Mosselbaai.

Die verblyf het sonkrag en omskakelaars en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf by Suidersee Blok 2 bestaan uit 10 woonstelle, wat wissel van 2 tot 6 slaapplekke. Elke woonstel is volledig en uniek versier en bestaan uit óf oopplan-leefarea óf 1, 2 of 3 slaapkamers, met 1 of 2 privaat badkamers. Elke eenheid het ook 'n oopplan-leefarea met bykomende slaapgeriewe. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook en 'n TV met 80 DStv-kanale. Ons nuut geïnstalleerde sonpanele en omskakelaars sal energie verskaf vir die ligte, TV en yskas tydens beurtkrag.

Die woonstelle het óf 'n privaat braaigeriewe óf toegang tot die gemeenskaplike braai-areas. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Die eiendom is ook naby die strand, 'n putt-putt-baan, verhitte swembaddens by ander oorde, staproetes, Hartenbos Waterpark, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Roux J
Gesin met klein kinders
5.0
Thank you. It was a wonderful week spent with the family. It was great. Perfect location and everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elizabeth D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons wil graag weer bespreek vir volgende jaar. Laat weet wanneer ons kan voortgaan. Die verblyf was baie goed, ons het dit geniet. Kussings in slaapka...
Sien meer
Des 2024
Heinrich K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Stapafstande van see en Waterfront.
Nov 2024
Laurel K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en rustig. Ons het baie kort gebly, maar was beslis die moeite werd. Sal weer by Blok 2 bly.
Nov 2024
Wilma F
Saam met lewensmaat
4.6
Netjies en oulike bly plek. Oulike plekkie, netjies en veilig. Baie gerieflik.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 424

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidersee Block 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R930
R 930 R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
R 930 R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156d51682dd798af0db1d4f0b465f4b64ffc4803be44d5d3ac8538423b872c3da82a5b7cb64c55bc5ab2dc56aafc6fe9d39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R930 nouVanaf R620 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 11 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.129510255655 22.115030597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang