Studio 35 @ The Dunes
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- H36 @ The Dunes
- Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Skoonmaakdienste is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Troeteldiere is verbode.
’n Spoedbeperking van 10 km/h moet te alle tye nagekom word om die veiligheid van kinders en voetgangers te verseker.
Wasgoed mag nie oor balkonne, vensters of deure van enige eenhede gehang word waar dit vir ander inwoners sigbaar is nie. 'n Wasgoeddiens is op die oord beskikbaar. Meer inligting is by ontvangs beskikbaar.
Geraasvlakke moet te alle tye op aanvaarbare standaarde gehou word om nie 'n steurnis vir ander inwoners of gaste te veroorsaak nie. Stilte moet te alle tye tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Die bosgebied tussen die oord en strand is beskermde gebiede en mag dus nie vir vermaak gebruik word of daardeur geloop word nie, behalwe vir die aangewese stapareas.
Geen kos of drank mag in die swembaddens geëet of gedrink word nie. Die gebruik van glasbottels en glase in die swembad is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 1, H35 en H36 The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang