Strandkiewiet 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
In die binnehof het gaste toegang tot 'n wasgoeddraad, penne en 'n wasbak met warm en koue water.
Boonop kan 'n Weber-gasbraai of houtskoolbraai op versoek voorsien word.
'n Haardroër, strykplank en strykyster is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang