Stoneridge Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stoneridge Guesthouse skuil in die heuwels van Gariepdam en kyk uit oor die intrige dog verlate valleie van die Bo-Karoo. Dit is sentraal geleë en die ideale oornagplek vir moeë reisigers.
Verblyf beskik oor 4 dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort/bad en/of stort-oor-bad.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel, 'n tuin en ons ontspanne kroegsitkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 167
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Stoneridge Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang