Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stillbosch Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stillbosch-wildsplaas R33, Stillbosch-wildsplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Stillbosch Safari Lodge is die ideale bestemming naby Vaalwater waar gaste kan ontspan in die rustigheid van die natuur. Hierdie villa bederf met 'n sprankelende swembad wat perfek oor die omliggende bosveld uitkyk, wat dit perfek maak vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié villa kan altesaam 12 volwassenes en 5 kinders op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n kinderslaapbank in. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het ook koninggrootte-beddens; 2 van hierdie kamers sluit egter net-kind enkelbeddens in. Hierdie 2 kamers het ook 'n volledige en suite-badkamer. Daar is nog 'n volledige gesinsbadkamer, terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die uitgestrekte oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Die grondvlak maak oop op 'n lieflike houtdek met sonstoele en 'n swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die boonste vlak het 'n uitgestrekte buite-area met 'n kroeg, 'n boma en 'n pizza-oond wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Komplimentêre vuurmaakhout word voorsien en die tariewe sluit 1 wildrit in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Balkon
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stillbosch-wildsplaas R33, Stillbosch-wildsplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Stillbosch Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stillbosch-wildsplaas R33, Stillbosch-wildsplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59c124a1259b4cc0db0c405c1efdd100650ee3f80e50a3ce95baff5db4b087215d0fdf0b25dddc371ecd4e105c16ba955fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 R33 Stillbosch Game Farm Stillbosch Game Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.183117 28.105246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang