Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Farm Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Steenbok Farm Cottages bied lieflike selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar wildplaas, geleë aan die voet van die Witzenberge, net 7 km vanaf Wolseley en 16 km vanaf Tulbagh.

Die kothuise bied gaste 'n rustige wegbreek van die stadslewe en kan tot 6 mense elk akkommodeer. Elke kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamers is ingerig met enkelbeddens, en koningingrootte-beddens en die badkamers is toegerus met baddens of storte. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuise is toegerus met stowe, mikrogolwe, yskaste, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in 'n privaat sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n gesellige binnebraai-area het. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die leefareas maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, en elkeen van die kothuise het 'n privaat, houtvuur-borrelbad/splashpool, ideaal vir somer- en winterwegbreek.

Albei kothuise bied asemrowende uitsigte oor die plaas en omliggende berge, en 'n omheinde grasgebied waar troeteldiere kan speel. Troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word.

Daar is 2 gemeenskaplike swembaddens op die plaas, geleë langs die 2 konferensielokale, om met ander gaste te deel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Braai jacuzzi en lekker geslaap. Uitstekend gemaklik en baie goeie plek.
Feb 2025
Dennis W
Saam met lewensmaat
5.0
Out of this world mooi. Ek is baie tevrede met Steenbok Cottages gewees. Van die mooiste plekke waar ek al was. Defnitief sal ek dit weer doen. Kan ni...
Sien meer
Feb 2025
Riané V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese natuur wegbreek. Lekker tussen die natuur, stil en rustig! Was so lekker wegbreek met die zebras en bokke om die swembad. Jacuzzi met fant...
Sien meer
Feb 2025
Wayne S
Gesin met klein kinders
5.0
Was so rustig daar. Baie geniet om na die natuur te luister. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Alexandra M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil. Absolutely spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e37ff7bd691a2bd37388c46716ee3a0c3bbc2223f2dca3d1e019dece759bcb22f56aa7e1455d406f3abe68c1026dadffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Portion 23 of the Steenbok Farm 262 7 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379404245828 19.206208739365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang