Stay @ Goethe
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goethe-straat 24, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Goethe bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Secunda geleë is. Dit is ideaal vir 'n sakereis of oornagverblyf.
Dié oopplan-eenheid bied gemaklike slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n induksie-stoofplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV, asook 'n lessenaar en gratis WiFi. Wasgoedgeriewe is ook op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Goethe-straat 24, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goethe-straat 24, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang