Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starry Starry Night - Cape Town

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Gebruik asb. water en elektrisiteit spaarsamig.
Gebruik die toepaslike houers vir herwinning.
Kaarttransaksiefooie mag dalk nie terugbetaal word vir kansellasies of omkerings nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng in die huis verbode. Rook word slegs buite toegelaat.
Wees versigtig met vure en braai, veral op winderige dae.
Gebruik brandblussers vir noodgevalle en waarsku die eienaars of skakel dadelik 10111.
Moenie vure sonder toesig laat nie.
Hommeltuie mag slegs gebruik word met 'n toepaslike lisensie en goedkeuring van die eienaars en plaaslike raad. Misbruik of klagtes kan 'n verbod op hommeltuigaktiwiteit tot gevolg hê.
Behou die rustige atmosfeer deur harde musiek of steurings te vermy.
Die bestuur en personeel van Starry Starry Montagu PTY LTD is nie vir enige verlies, skade, besering of siekte wat op die verblyf voorkom aanspreeklik nie.
Stel ons so gou moontlik per e-pos in kennis om jul verblyf uit te stel. 'n Uitstelfooi kan van toepassing wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 540
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 540
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-weg 2, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124832a41b4aa0ff0ed84f1af0e47f8c610497e2ddca79d1b892a77b04e6014e0e3661acf62efd878622fb484e66d528f234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 540 per nag, vir 6 mense 2 Richmond Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908680164562 18.400669139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang