St Fort Farm
Beskrywing
Die kothuis het 'n oopplan-ontwerp met slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjie. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, kaggel, gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea. Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en pragtige uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat volgens reëling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié knus eenheid beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met bidet en 'n wasbak. Die anneks het 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n sitkamer met 'n kaggel. Dit het ook 'n patio met braaigeriewe wat oor die dam uitkyk. Matrasse met linne kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat volgens reëling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Main House bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet met 'n bidet. Die tweede en derde slaapkamers se en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet met 'n bidet. Die groot plaasstyl-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met stromingsdienste. Gaste het ook toegang tot 'n stoep wat met 'n etenstafel en braaigeriewe ingerig is. Hierdie huis is perfek vir vriende en familie wat saam wil weggaan, maar in aparte ruimtes wil bly.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat volgens reëling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang