Spinlea Farm
Beskrywing
Elke kampeerplek kan tot 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en is geskik vir karavane of tente. Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm water op die perseel. Die ablusie is toegerus met storte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie linne en bad- en swemhanddoeke saambring. 'n Opwaskamer met kombuiswasbakke en braaigeriewe is beskikbaar vir die gaste se gerief. Gaste kan 'n verfrissende swem in die dam, roetedraf en bergfietsry op die perseel geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar geen krag op hierdie kampeerterrein is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié houthut het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Addisionele kindermatras is beskikbaar. Gaste maak gebruik van die gemeenskaplike ablusieblok wat toegerus is met storte, wasbakke en toilette. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die kajuit is toegerus met 'n gas-induksieplaat, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Opwaskamer met kombuiswasbakke en braaigeriewe is beskikbaar vir die gaste se gerief. Gaste kan 'n verfrissende swem in die dam, roetedraf en bergfietsry op die perseel geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar geen krag op hierdie kampeerterrein is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelplaas Road, Farm 124 Portion 2, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang