Somerset Grace 2013
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuis
- Selfsorg
- Dubbel en suite
- B&B
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ontbytvoorkeure kan onderhandel word.
Ontbyt is ook op versoek vir gaste in die kothuis beskikbaar.
Kos is seisoenaal en word hoofsaaklik van klein produsente in die streek verkry, en sommige groei in die tuin.
Geen diere word toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang