Soloko Wildplaas
Beskrywing
Daar is 6 hout-chalets met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Buite elke chalet is daar 'n onderdakhoutdek met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 3 en suite-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 8 klip-chalets wat elk slaapplek aan 2 grootmense en 2 kinders bied. Elke chalet het 'n dubbelbed en twee enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Al die chalets deel 'n boma met buitesitplek en braaigeriewe, sowel as 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is een Klip woonstel met slaapplek vir 4 gaste elk. Die Woonstel het 'n dubbelbed en twee enkelbeddens in en 'n en suite-badkamer met 'n bad,stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die is n binne braai in woonstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is een hout huisie met slaapplek vir 4 gaste elk. Die huisie het twee slaapkamers met n sitkamer,het 'n dubbelbed in een kamer en twee enkel bedens in ander kamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die huisie het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Buite is daar 'n onderdakhoutdek met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 6 enkelbeddens in die solderarea. Een van die badkamers het 'n stort en die tweede badkamer het 'n hoekbad en stort. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en etenstafel. Buite die eenheid is daar 'n groot grasperk en onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
6 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang