Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smarag Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Smarag Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in 1932 gebou is en op 'n werkende kleinhoewe in Buffeljagsrivier geleë is. Die kothuis is sentraal geleë in Buffeljagsrivier, presies 200 km tussen George en Kaapstad, en naby gewilde trou-venues. Dit is net 10 km vanaf Swellendam.

Dit is ideaal vir 'n vinnige oornagplek, of vir diegene wat 'n ontspanne wegbreek in die pragtige Overberg wil deurbring. Dit bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met Egiptiese katoenlinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus om jou eie maaltye voor te berei. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die kothuis het WiFi en daar is 'n TV, gaste is welkom om hul eie skootrekenaar saam te bring om TV te kyk. Die kothuis is omhein met 'n klein grasperk en bied veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smarag Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe622e3205e22e90d3b00dffd9f6ac17a63c59ae3970e7cb02323a4d13118134021ec054ea5142de70454fc21eea35083625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Portion 10 of Bakkeley Plaats Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043971 20.527277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang