Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Upington

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Deel 40 van Plaas UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 010 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SleepOver Upington bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Upington. Die lodge maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers wat gemak en bekostigbaarheid soek tydens hul reise.

Die lodge bestaan uit 30 losstaande kamers met opsies wat gesinskamers, tweepersoonskamers en dubbelkamers insluit. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer 'n lugversorger, werkstasie, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en patio met buitesitplek. Gaste word voorsien van linne en handdoeke asook seep, stortjel en sjampoe.

Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, geriefswinkel, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Vir ekstra gerief is komplimentêre WiFi beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stephanus C
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgeslaap oppad Kgalagadi toe. Baie lekker en gerieflik, sal weer daar bly.
Des 2024
Yolinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie vriendelike mense en regtig goeie diens.
Des 2024
Jj Du Toit S
Besigheidsreis
4.8
Veilig en anders. Die dame aan diens was puik en baie hulpvaardig! Hek het nie gewerk nie en moes 15 minute wag.
Okt 2024
Lianna V
Saam met vriende
4.8
Baie lekker en veilige plek om te slaap. Plek is baie netjies en waarde vir geld. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Al wat 'sleg' was, i...
Sien meer
Okt 2024
Johan N
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik en rustig, skoon en netjies met vriendelike en hulpvaardige personeel. Aanvanklik bekommerd oor dit so ver uit die dorp is. 10 km. Aangenaam v...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 295

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N14, Deel 40 van Plaas UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink SleepOver Upington het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Deel 40 van Plaas UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa418ac43f7a50c6e516114e2c9898eee7ddabfaf2d1325d4ab11787257c45f1b8f74d0ed585d3b53fef8595a34d2a879d213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 N14 Portion 40 of farm UAP 418 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.382141277489 21.377356597998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang