Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaap Hoekie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Karen A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Idea for staying over for business travel. Very comfortable, cozy, neat and all that is needed whether staying over for one night or a few nights. Ideal for a few people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Apr 2023

Veilig en rustig. Skoon en netjiese eenheid. Baie veilig en naby geleë aan die hoofweg om weer die volgende dag se reis voort te sit. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies, veilig en vriendelike eienaar. Baie maklik om adres te vind en naby aan hoofweg om weer jou reis voort te sit na 'n heerlike nagrus en koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Very comfortable. If you are looking for the 'out in the country' feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henson F
1 nag
4.0
Mei 2023

Baie lekke. Dankbaar vir die lekke verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Voldoende vir 'n nag se oorslaap. Was 'n aangename eenheid om oor te slaap. Die eienaar kan egter die verbindingsdeur tussen die 2 eenhede meer klankdig maak. Eienaar het ook 'n fles met kookwater voorsien vir ingeval daar beurtkrag was en ons koffie of tee wou drink.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Clean. Friendly welcome. You can support this people anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Goeie, vriendelike eienaar en netjiese, skoon eenheid. Netjiese, skoon eenheid, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip F
1 nag
4.8
Aug 2022

Baie aangename verrassing. Slaap Hoekie was 'n baie aangename verrassing wat soveel meer gebied het as wat adverteer is. Die kothuis is verbasend groot, uiters netjies en alle geriewe gehad wat nodig was om die verblyf gemaklik te maak. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Baie lekker plekkie om te bly. Buiten die feit dat daar geen potte of panne was nie, was dit uitstekend. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Moolman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 6, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648df7ec96405529ff4294b5a1acdf4c1f92e4f7830636108cd1e8073a0d1241cc56aa30c0646db122aef6be8dd28738964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 6 Lourens Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.028683412477 28.593838106885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang