Skurwebank Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Skurwebank Plaas 731, Ellisras, 0555, Limpopo
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skurwebank Lodge is in die hartjie van die Waterberge in Limpopo geleë en bied uitstekende verblyf-opsies met beide oornag- en selfsorgkeuses. Die lodge is net 1 km vanaf een van die gewildste hooftoegangsroetes tussen Botswana en Suid-Afrika, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir reisigers tussen die twee lande.
Daar is 3 verskillende eenhede om van te kies, wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, en die en suite-badkamers het óf 'n bad, stort óf slegs 'n stort.
Die Sable-kamers is 'n selfsorg-eenheid wat toegerus is met 'n kombuis wat 'n mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die oorblywende kamers is slegs kamer-opsies.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n braai-area in. Die lodge word deur sonkrag aangedryf, so dit word nie deur kragonderbrekings soos beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R33, Skurwebank Plaas 731, Ellisras, 0555, Limpopo
- Gaste dink Skurwebank Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Skurwebank Plaas 731, Ellisras, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang