Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skála Guest Farm

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R526, Erfdeel 2 en 6 van Selati Ranch, 15,9 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Vanaf R7 050 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

Skála Guest Farm is 'n versteekte juweel wat privaat selfsorgverblyf binne 'n privaat wildlodge, 15,9 km vanaf Gravelotte bied, en is 'n ideale opsie vir 'n afgesonderde vakansie saam met die gesin aangesien dit ook spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende bosveld.

Hierdie eiendom word privaat aan 1 groep op 'n slag verhuur en het 'n maksimum kapasiteit van 15 gaste wat bestaan uit 5 losstaande chalets. Elke chalet kan 3 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met 3 enkelbeddens. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in elke chalet se en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die hoofgebou beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof/oond, yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n groot eetarea met oorgenoeg sitplek en sluit 'n ingeboude braai in. Boonop is daar 'n ruim sitkamer met 'n kaggel waar gaste ten volle kan ontspan.

Buite die villa is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite en ruimte vir kuier. Hierdie patio lei af na 'n buitelug boma met 'n sentrale vuurput waar gaste almal kan saamdrom en die klanke van die natuur kan geniet. Reg langs hierdie boma is daar 'n plonspoel waar gaste kan afkoel.

'n 4x4 is nie nodig nie, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aangeraai.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5,8 km vanaf die R526, Erfdeel 2 en 6 van Selati Ranch, 15,9 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Gaste dink Skála Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 050
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R 7 050
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R526, Erfdeel 2 en 6 van Selati Ranch, 15,9 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d83e6118da98487baada538fdfb819e76fc3d3e204dfcd1a36c0905e6f4f4dde2b6f9bd949984ef22e7caae6b0257e03f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 050 per nag, vir 15 mense 8 5 1 5 5.8 km from the R526 Portion 2 and 6 of Selati Ranch 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.041112458734 30.661270029153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang