Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shipwreck Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Skeleton Coast Park, Mowe Bay, 0000, Kunene
  • Vanaf R34 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shipwreck Lodge bied akkommodasie wat alles insluit en is tussen die Hoarusib- en Hoanibrivier in die Skeleton Coast Park geleë, sowat 45 km noord vanaf Mowebaai.

Hierdie sonkrag-aangedrewe lodge bied skilderagtige uitsigte oor die duine en woestyn, en word besoek deur die koue Benguela-stroom wat 'n verfrissende briesie na die eiendom bring. Verblyf by Shipwreck Lodge bestaan uit 8 tweeling-chalets en 2 gesin-chalets wat individueel versier is.

Elke chalet is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder bevat elke chalet 'n skryftafel, bedlampies en 'n houtstoof. Tee- en koffiemaakgeriewe sal na elke chalet gebring word.

Ontbyt en ander maaltye word in die restaurantarea, in die hoofgebou, bedien. Die lodge beskik ook oor 'n kroegarea en 'n dek wat oor die horison uitkyk. Skemerkelkieritte in die duine, strandpiekniek-middagetes, besoeke aan die Mowebaai-robkolonie, Hoarusibrivier-uitstappies en ander dagtoere kan vir gaste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Skeleton Coast Park, Mowe Bay, 0000, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R 34 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 34 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Skeleton Coast Park, Mowe Bay, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda0a3f3b175f42f61be97edb9b04933e4f636ad5feb7ac2e548a7c4fb8832ae93899d84ea6a00c68df99c672a8fa5b8ba534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R34 390 per nag, vir 2 mense Skeleton Coast Park Mowe Bay 0000 Kunene 021 201 8901 11:00-14:00 08:00 -18.833443 12.395239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang