Shells Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie, behalwe indien vooraf met die eienaar gereël word.
Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal het, mag in die eenheid bly. Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Stilte ure is streng van 21:00 tot 09:00. Gaste sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat indien enige geraasklagtes na 21:00 ontvang word.
Rook is verbode binnenshuis.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie, behalwe as dit vooraf met die eienaar gereël word.
'n Fooi sal gehef word vir aankoms na 22:00, soos deur die eienaar aangedui.
'n Boete sal gehef word vir laat vertrek.
Vervanging van sleutels en afstandbeheerders sal 'n bykomende fooi meebring.
Die houtvuurwarmbad word op gaste se eie risiko gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang