Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La 1206

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Apr 2025 tot 05 May 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Apr 2025 tot 05 May 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Sekuriteit sal die huisreëls aan gaste gee met aankoms.
Hierdie eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook in die eenheid is verbode.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.
Slegs gaste wat met sekuriteit bespreek en ingeboek het, word in die eenheid toegelaat. Geen bykomende gaste sal toegelaat word nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, badhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring.
In die geval van enige skade sal gaste 'n faktuur ontvang wat binne 7 dae betaal moet word om regstappe te vermy.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonpad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf316c8b09c8d7a926fc8231824d7e7ddf8bb3a75a70a85f455ac6e474ac0c1d46a091a9050c19af62b55340b2e8441d8477d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.0742699 30.8722921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang